For The Love Of Wine
Daar is min dinge wat Afrikaanse mense so baie geniet soos ’n diep boerseun, met ’n rasperstem en kitaar in die hand. Wat nog te sê as dié boerseun liedjies kan skryf wat mense in vervoering het.