Daar is min dinge wat Afrikaanse mense so baie geniet soos ’n diep boerseun, met ’n rasperstem en kitaar in die hand. Wat nog te sê as dié boerseun liedjies kan skryf wat mense in vervoering het. Riaan Benadé is nie net een van hulle nie – maar voorwaar ook ’n vars briesie in die Afrikaanse musiekbedryf, wie se naam nog lank op mense se lippe gaan wees.
Kom kuier saam met Riaan Benadé en Ruan Theron by Allesverloren op Sondag 7 November 2021.
Kliek hier om kaartjies te koop.
Program:
12h00 Deure open
13h00 Ruan Theron
14h00 Riaan Benadé
15h00 DJ